Lofverslae
Meer as honderd Brasiliaanse burgemeesters het die sleutels van hul stad aan Jesus oorhandig, berig die Nederlandse gebedsleier en skrywer Pieter Bos. 'In Brasilië is plaaslike gode so geïnkorporeer in…
Elke Woensdagaand om agtuur Afghanistan-tyd word gebedsbyeenkomste in Camp Bastion en ander militêre basisse in die streek gehou. Christelike troepe op operasies word gevra om hul gebede op daardie tydstip…