Lofverslae
Vir meer as 40 jaar word Colombia geterroriseer deur ontvoerings en moorde as gevolg van magstryd tussen dwelmbase, revolusionêre en paramilitêre groepe. Maar te midde van die chaos, waag dapper…
’n Sendingspan gaan volgende maand saam met Sabres na Nepal. Nee, nie ligsabels soos in Star Wars nie. A Vision Beyond Borders (VBB) sendingspan sal sonkrag-aangedrewe mp3-spelers genaamd 'Sabres' na…