He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 22 September 2017 10:30
Op 21 September, die dag voordat Theresa May haar eerste groot Brexit-toespraak in Florence lewer, het sy met haar kabinet vergader om haar voorwaardes vir Brexit te bespreek. Die laaste keer dat sy…
Vrydag, 22 September 2017 10:27
Reddingswerkers, gerugsteun deur 'n leër van onopgeleide vrywilligers, soek steeds na oorlewendes wat onder rommelhope in Mexikostad begrawe is. Die dodetal van die aardbewing van 7 op 19 September het 237 bereik en…
Vrydag, 22 September 2017 10:24
19 September was die 32ste herdenking van 'n groot aardbewing in Mexiko wat gelei het tot duisende sterftes en baie groot geboue is vernietig. Hierdie week se aardbewing het ou geboue en minder…
Vrydag, 22 September 2017 10:16
Dominica se eerste minister het gesê: 'Ons het al wat geld kan koop verloor' nadat die orkaan Maria op 19 September daar aangeland het. Twee dae later het reddingspanne gesukkel om die eerste…
Vrydag, 22 September 2017 10:11
Puerto Rico is sedert 2006 in 'n pynlike resessie; vorige regerings het dit dieper in die skuld gegrawe deur jaar na jaar te leen om bedryfsuitgawes te betaal. Die afgelope twee jaar het…
Vrydag, 22 September 2017 10:08
Rich Penkoski, 'n konserwatiewe Christen-ouer in Wes-Virginia, het kommer uitgespreek nadat Jackie Coffin, 'n middelskoolonderwyseres, vir haar klas 13-jariges 'n musiekvideo vir selfmoordvoorkoming gewys het wat hiphop-musiek, twee manlike hoërskoolleerlinge in die bed…
Vrydag, 22 September 2017 10:02
'n Broer in Pakistan skryf: 'Voormalige premier Nawaz Sharif gaan voort om te weerstaan om weens korrupsie uit die regering gegooi te word. Hy ontken die beskuldigings, en probeer steeds om die party…
Vrydag, 22 September 2017 09:59
Daar is 'n verwagting in Australië dat sodra die uitslag van die selfdegeslag-huwelike posstem op 15 November bekend gemaak is, die saak vir eens en vir altyd opgelos sal word. Volgens meningspeilings lyk…
Vrydag, 15 September 2017 10:10
Op 18 Maart 2016 het Prayer Alert-lesers gebid vir die veiligheid van 'n Indiese priester wat ontvoer is toe 'n Katolieke versorgingsoord vir verswaktes en gestremdes in Aden aangeval is. Sien Op 12…
Vrydag, 15 September 2017 10:07
Howe aan weerskante van die VSA het twee mans skuldig bevind vir die seksuele uitbuiting van kinders duisende kilometers ver in die Filippyne. Twee jong oorlewendes het na Kalifornië gevlieg om in een…