He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 08 Desember 2017 12:44
Die probleme oor die Ierse grensgeskil blyk opgelos te wees, ná intense onderhandelinge tussen Londen, Brussel, Dublin en Belfast. Ons kan bid dat God almal kragtig sal seën met die wysheid en onderskeidingsvermoë…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:41
Soos Kersfees nader kom, sal kerke kerssangdienste en ander seisoenale aktiwiteite aanbied waar die evangelie verkondig word. Bid dat God Sy mense sal salf met kragtige evangelisasie, en dat die Heilige Gees deur…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:39
Voordat president Trump besluit het om Jerusalem as Israel se hoofstad te erken, het hy op die laaste oomblik pleidooie van baie mense ontvang, insluitend die hoofde van Jerusalemse kerke en die aartsbiskop…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:37
'n Video van twee minute waarin Christene 'n beroep op Christene doen om God se goeie wêreld te beskerm deur te werk aan 'n toekoms vry van kernwapens, is vrygestel. Hierdie oproep tot…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:34
Getalle daal in die Kerk in Skotland, kerkgeboue maak toe, en in 'n onlangse opname het 51% gesê dat hulle geen godsdiens het nie. Daar is egter 'n 'roering' aan die gang onder…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:31
Die Christelike geestesgesondheidsorganisasie Livability het 'n beroep op kerke gedoen om eerliker te wees oor die lewensprobleme. ’n Opname het bevind dat die helfte van volwassenes in die VK (26 miljoen mense) ongemaklik…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:28
Op 9 Desember is dit een jaar sedert die aanval op die Kersmark in Berlyn. Europa is op 'n hoë vlak van waarskuwing vir moontlike terreuraanvalle. In baie lande sal daar Kersfeesbasaars, straat-kersfees,…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:25
Turkye-EU-bande word tans gekenmerk deur wedersydse wrok en blyk nêrens te gaan nie. In 'n teken van die tyd weerhou Brussel 175 miljoen euro aan voortoetredingsfondse vir Turkye, wat op papier 'n kandidaat…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:22
In 1995 het die VSA die 'Jerusalem Embassy Act' goedgekeur, wat Jerusalem formeel as Israel se hoofstad erken het en gevra het dat hul ambassade vanaf Tel Aviv daarheen verhuis. Met oorweldigende steun…
Vrydag, 08 Desember 2017 12:20
Jesus is die sentrale karakter in die Kersverhaal. Maar 15 miljoen Mormone het 'n valse begrip van Hom, en glo dat die Vader, Seun en Heilige Gees drie gode is. Hulle glo die…