He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:50
Die 2018 jaarlikse Munich-veiligheidsverslag noem toenemende druk op kernontwapeningsverdrae en voortgesette veiligheidskwessies in Oos- en Sentraal-Europa as 'n rede tot kommer, en die mees kommerwekkende die erosie van wapenbeheerooreenkomste. 'Die ontplooiing van bykomende…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:47
Verregse Poolse groepe gebruik skakels na godsdiens om hoofstroominvloed te verkry. 'n Verskrikte toeskouer het gesien hoe rampokkers openlik rassistiese en fascistiese slagspreuke dreunsing, 'Wit Pole' roep en 'Beat the red scum' geskree…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:43
Sedert die einde van apartheid het die African National Congress (ANC) Suid-Afrikaanse politiek oorheers. Die mense sukkel met 30% werkloosheid, 55% leef onder die armoedegrens, en die 75-jarige president staar ernstige korrupsie-aanklagte in…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:40
Op 20 Januarie het Turkye 'n lug- en grondoffensief teen die Koerdiese Siriese Demokratiese Magte in Afrin, op die Siriese/Turkse grens, van stapel gestuur. Die aksie het 'n goed gedefinieerde skeuring in die…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:38
Amnestie Internasionaal sê dat getuienis wat van die toneel ingesamel is bewyse getoon het dat die Siriese regering op 4 Februarie internasionaal verbode chemiese wapens op die dorp Saraqib gebruik het. Dit beskuldig…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:36
Die Noord-Koreaanse missielkrisis moet omskep word in 'n saamroepkreet vir gebed vir vervolgde Christene in daardie land, sê Release International, wat Christene onder druk regoor die wêreld ondersteun. Noord-Korea het sy jaarlikse vertoning…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:33
'n Magstryd in die Maldive neem die middelpunt in 'n stryd om streeksinvloed tussen Indië en China. President Yameen van die Maldive het 'n noodtoestand afgekondig nadat die hooggeregshof hom beveel het om…
Vrydag, 09 Februarie 2018 09:29
’n Britse appèlhof het eise van Amerika vir die uitlewering van die Britse kuberkraker Lauri Love verwerp, met verwysing na die onvermoë van Amerikaanse tronke om sy mediese en geestesgesondheidsprobleme menslik en voldoende…
Vrydag, 02 Februarie 2018 09:30
In Mei 2016 het 'n twee weke lange sending in Reading begin. Op die eerste dag het 80+ mense die uitnodiging aanvaar om tot Jesus te bid. Baie meer het gehoor dat God…
Vrydag, 02 Februarie 2018 09:27
Voorbidders het gebid dat God se Koninkryk in die Hindoe-dominante Nepal sal groei. Alhoewel proselitisering al dekades lank in die land verbied is, het die kerk ontplof! Onlangse verslae meld dat Nepalese Christene…