He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 16 Maart 2018 09:38
Migrante het met die Spaanse polisie in Madrid gebots ná die dood van 'n Senegalese straatverkoper wat volgens hulle deur beamptes gejaag is. Betogers het 'n motorfiets en asblikke aan die brand gesteek…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:33
Turkye se regerende Justisie en Ontwikkelingsparty en die opponerende Republikeinse Volksparty stem albei saam dat die Griekse eilande Turkse grondgebied is en herower moet word. Albei partye het in die verlede openlik gedreig…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:30
Argentinië het onlangs 'n vergadering van die G20-teenkorrupsiegroep aangebied, met nasionale afvaardigings en internasionale organisasies wat die beste maniere probeer aanspreek om korrupsie te beperk en integriteit in staatsbeheerde ondernemings (SOE's) te bevorder.…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:28
Op 15 Maart het die Verenigde State sanksies uitgereik teen 19 Russiese individue en vyf Russiese groepe, insluitend Moskou se intelligensiedienste, vir inmenging in die 2016 Amerikaanse verkiesing en kwaadwillige kuberaanvalle. Hulle het…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:26
Geen Amerikaanse president het nog ooit 'n Noord-Koreaanse leier ontmoet nie. Madeleine Albright het Noord-Korea se Kim Jong Il besoek, maar Bill Clinton was nie bereid om te gaan nie, tensy dit duidelik…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:24
’n Christelike toevlugsentrum wes van Teheran is op 10 Maart gesluit. Dit is daarvan beskuldig dat dit deur die VSA deur die CIA gefinansier is om die Islamitiese wêreld, en veral Iran, te…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:21
Gabriel Ole, 'n ouderling in die Bangui Baptistekerk, het vir UNICEF gewerk. Hy is in 'n gewelddadige lokval in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR), saam met twee amptenare van die ministerie van onderwys en…
Vrydag, 16 Maart 2018 09:17
Vader Nassar, 'n Siriese priester, het gesê die Kerk se gedrag is 'skande', en dit doen nie naastenby genoeg in die stryd om die bloedvergieting te beëindig nie. Sy kommentaar kom op die…
Vrydag, 09 Maart 2018 10:44
'n Boodskap van Christian Concern en Christian Legal Centre: 'Voices of the Silenced vertel die verhaal van vyftien mense wat wegbeweeg het van homoseksuele gedrag, wat wys dat mense nie deur selfdegeslag-aantrekking gedefinieer…
Vrydag, 09 Maart 2018 10:42
'n E-pos aan hierdie kantoor lui: 'Prys God vir 32 oorlewendes wat hierdie week by 'n baksteenoond uit slawerny gered is, en bid asseblief vir voortdurende struikelblokke in hul saak. Hierdie gesinne het…