He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 15 Maart 2019 10:22
Die Ministerie van Verdediging is op soek na 'n kontrakteur vir sy nuwe sielkundige navorsing, wat na bewering troepe se prestasie en welstand sal bevorder. Die ministerie se agentskap soek bydraes van spesialiste…
Vrydag, 15 Maart 2019 10:20
Jongmense in Noord-Ierland het grootgeword met 'n unieke vermoë om te identifiseer as Britte, Iere, of albei, danksy die vredesooreenkoms wat dekades van konflik beëindig het. Maar ná Brexit dink sommige mense die…
Vrydag, 15 Maart 2019 10:17
Gebrek aan deursigtigheid en aanspreeklikheid het korrupsie in Moldawië se politiek laat floreer. In Februarie se parlementêre verkiesings het baie jarelange politici uit hul amp gevee, maar die resultate was onbeslis. Nie een…
Vrydag, 15 Maart 2019 10:16
Die Krim-Tataarse mense het besluit om Petro Poroshenko in die Oekraïne se presidentsverkiesing te ondersteun. Hulle het gesê: 'Die belangrikste kriterium in die beoordeling van kandidate vir die presidentskap is hul vermoë om…
Vrydag, 15 Maart 2019 10:13
President Bashir het alle vroue vrygelaat wat aangehou is vir betogings teen die regering op Internasionale Vrouedag. Die volgende dag is nege Soedanese vrouebetogers gearresteer en tot twintig houe plus 'n maand tronkstraf…
Vrydag, 15 Maart 2019 10:06
'n 'Ekstremistiese, regse terroris' is gearresteer en genoem as die hoofverdagte in verband met skietvoorvalle by twee moskees in Christchurch op 15 Maart; 49 is dood en minstens 20 beseer. Die skietery was…
Vrydag, 15 Maart 2019 10:02
Ds Solomon Mfa en tien ander Christenleiers het 'n saak teen die Nigeriese regering by die Wes-Afrikaanse State Hof van Justisie, wat jurisdiksie het oor menseregtekwessies in die gebied, aanhangig gemaak. Op 26…
Vrydag, 15 Maart 2019 09:31
’n Vergadering van die VN se Omgewingsprogram (UNEP) het in Kenia se hoofstad geopen met ’n minuut se stilte terwyl afgevaardigdes onder die donker wolk gestaan het deur ’n vliegtuigongeluk wat 157 mense…
Vrydag, 15 Maart 2019 09:29
Hoe gemeenskappe ons bejaardes behandel, is 'n maatstaf van waarde en morele integriteit. 300 mense het die eerste gemeenskapskonsultasie deur die Koninklike Kommissie vir Bejaardesorgkwaliteit en -veiligheid bygewoon. Volwasse kinders en gades van…
Vrydag, 15 Maart 2019 09:27
Wêreldwye aksie is nodig om die web se 'afwaartse duik na 'n disfunksionele toekoms' aan te pak, het sy uitvinder sir Tim Berners-Lee in 'n onderhoud gesê wat dertig jaar sedert sy bevrugting…