He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Donderdag, 25 April 2019 22:32
Ondersteuners van Christians Against Poverty (CAP) word gewaarsku teen swendelary, met aanlynbedrieërs wat hulle as die liefdadigheidsorganisasie voordoen. Enigiemand wat 'n e-pos na bewering van CAP ontvang, maar van 'n gratis e-posdiens, soos…
Donderdag, 25 April 2019 22:30
'n Afgetrede paroolbeampte in sy tagtigs was een van betogers vir klimaatsverandering wat op 25 April in hegtenis geneem is nadat hy in Londen se spitstyd bo-op 'n trein geklim het. Extinction Rebellion…
Donderdag, 25 April 2019 22:26
Rusland se premier sê daar is 'n kans vir verbeterde betrekkinge met die Oekraïne nadat Volodymyr Zelenskiy, 'n komediant sonder politieke ervaring, in 'n grootse oorwinning tot president verkies is. Russiese staatsmedia het…
Donderdag, 25 April 2019 22:23
President Vladimir Poetin was 'tevrede' met die uitslag van sy ontmoeting op 25 April in Vladivostok met die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-oen, en het gesê hy sal die resultate met sy Chinese eweknieë…
Donderdag, 25 April 2019 22:20
Noudat 'n federale verkiesing uitgeroep is, het Australian Prayer Network 'n seisoen van gebed begin wat sal duur tot en met die vooraand van die verkiesing, op 18 Mei. Kerke word aangemoedig om…
Donderdag, 25 April 2019 22:18
Mercy Corps het op hul Twitter-rekening geplaas: 'Dit is met groot hartseer dat ons hartverskeurende nuus deel: Faye Mooney, ons kommunikasiespesialis in Nigerië, is op Goeie Vrydag in 'n aanval in die staat…
Donderdag, 25 April 2019 22:14
Paasfees-bomaanvalle in drie kerke en sewe hotelle het 253 gedood, met die dodetal wat na verwagting verder sal styg omdat 500 ernstig beseer is. Meer as sestig verdagtes is tot dusver in hegtenis…
Donderdag, 25 April 2019 22:11
Op 24 April het premier Justin Trudeau 'n vloedontruimingsentrum in Quebec besoek waar meer as 300 mense geskuil het teen vloedwater wat veroorsaak is deur lentereën en 'n ontdooiing wat duisende huise in…
Donderdag, 25 April 2019 21:58
Op 3 April het die Wêreldvoedselprogram (WFP) begin met die ontplooiing van twee Sherps, all-terrain amfibiese voertuie met 'n kapasiteit van 1 000 kilos vrag, in Mosambiek, wat voedselhulp lewer aan gebiede wat…
Donderdag, 25 April 2019 21:55
Hewige gevegte en lugaanvalle duur voort in die Libiese hoofstad Tripoli. Drie weke gelede het die oostelike bevelvoerder Generaal Khalifa Haftar 'n offensief van stapel gestuur om dit van die VN-erkende regering van…