He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Donderdag, 05 Desember 2019 23:06
Christene gaan binnekort Kersfees vier, MAAR honderde miljoene mense het nog nie van Christus gehoor nie. Die groot herlewings en sendingvooruitgang deur die kerkgeskiedenis het die patroon van gebed gevolg wat evangelisasie voorafgegaan…
Donderdag, 05 Desember 2019 23:04
Die Alliansie van Klein Eilandstate (AOSIS) is 'n interregeringsorganisasie van laagliggende kus- en klein eilandlande, waarvan baie deur klimaatsverandering in gevaar gestel word. Terwyl COP 25 sy tweede week betree, waarsku AOSIS: 'Ons…
Donderdag, 05 Desember 2019 23:01
’n Uitsonderlike maselsepidemie in Samoa word toegeskryf aan ’n besluit in 2018 om ’n inentingsprogram op te skort nadat twee babas dood is ná inenting. UNICEF het nou 110 500 entstowwe aan Samoa…
Donderdag, 05 Desember 2019 22:58
Iran se president Hassan Rouhani het gevra vir die vrylating van ongewapende en onskuldige mense wat tydens die twee weke van betogings in meer as 100 stede en dorpe in hegtenis geneem is…
Donderdag, 05 Desember 2019 22:55
Toe die regerende party, Georgian Dream, teruggetrek het op 'n belofte om oor te skakel na 'n ten volle proporsionele parlementêre stelsel voor die 2020-verkiesing, het duisende burgers betoog en 'n progressiewe verkiesingshervorming…
Donderdag, 05 Desember 2019 22:51
Filmon, 'n Eritrese slagoffer van anti-Christelike vervolging, het in Julie via Port Elizabeth (PE) om politieke asiel aansoek gedoen. Die departement van binnelandse sake het hom aangesê om ná 'n maand terug te…
Donderdag, 28 November 2019 23:31
Duisende kinders van tussen drie en sewentien leef in slawerny aan die Voltameer en werk tot 18 uur per dag in die visbedryf. Hulle word betaal in daaglikse mishandeling en dreigemente, en die…
Donderdag, 28 November 2019 23:27
SAT-7 ontvang voortdurend getuienisse van mense wie se lewens deur Jesus verander word. Sommige het in Christelike huise grootgeword, ander het Jesus eers deur hul televisieskerms ontmoet. Sommige het 'n toevallige ontmoeting met…
Donderdag, 28 November 2019 23:24
Tyd om 'ons eggokamers te verlaat' en na ander te luister, het die aartsbiskoppe van Canterbury en York gesê. 'Staan op vir die waarheid en daag valshede uit wanneer ons dit hoor'. Hulle…
Donderdag, 28 November 2019 23:21
Anti-Israel betogers in Londen skree doodsdreigemente teen Jode in Arabies, en anti-Semitiese aktiwiteit is na bewering aktief in die Arbeidersparty. Jeremy Corbyn word in sy eie Islington-Noord-kiesafdeling uitgedaag deur Yosef David, 'n Ortodokse…