David Fletcher

David Fletcher

David Fletcher is Prayer Alert’s Editor.

He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.

If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.

Donderdag, 07 Mei 2020 22:03
Cox's Bazaar is die grootste vlugtelingnedersetting op aarde. Een miljoen Rohingia-vlugtelinge, van wie die helfte kinders is, sit sedert 2017 saam in dié kampe, nadat hulle gedwing is om uit hul huise in…
Donderdag, 07 Mei 2020 22:01
Op baie plekke versuim die polisie nie net om mense in armoede teen geweld te beskerm nie, maar hulle is self gewelddadige roofdiere. Miljoene van die mees kwesbare mense in die wêreld leef…
Donderdag, 07 Mei 2020 21:57
Die vervaardiging van klere was eens 'n pilaar van Gasa se ekonomie, met 900 fabrieke wat 36 000 Palestyne in diens het. Maar die bedryf het in 2007 in duie gestort toe Hamas…
Donderdag, 07 Mei 2020 21:54
Die Koeweitse regering het 'n landwye aandklokreël ingestel om die verspreiding van koronavirus te beperk. Op 6 Mei was daar 485 nuwe gevalle van infeksies, wat die totaal op 6 289 te staan…
Donderdag, 30 April 2020 22:18
Op 29 April het Carrie Symonds, Boris Johnson se lewensmaat, geboorte geskenk aan 'n babaseuntjie in 'n Londense hospitaal. Hulle het baie gelukwense van politici ontvang en word ook deur kerkleiers gebid, van…
Donderdag, 30 April 2020 22:15
Tegnologie is 'n kragtige hulpmiddel vir lig en lewe in hierdie pandemie. 'n Toename in Google-soektogte rondom die tema van hoop en geloof plus 'n fenomenale toename van mense wat Christelike webwerwe soek,…
Donderdag, 30 April 2020 22:13
Gedurende hierdie dae van isolasie bied United Christian Broadcasters (UCB) nou 'n alternatief vir die negatiewe nuus wat ons 24/7 bombardeer deur 'n nuwe radioprogram, 'Hope For Every Home', te bring. Hulle visie…
Donderdag, 30 April 2020 22:10
Sendingwerkers is 'n spesiale soort mense: rusteloos, visioenêr, met 'n tikkie avontuur en 'n rotsvaste oortuiging dat die boodskap van die Evangelie verdien om deur almal gehoor te word. Die impak van die…
Donderdag, 30 April 2020 22:06
Boris Johnson het gesê: 'Die Verenigde Koninkryk is op die oomblik van maksimum risiko in die uitbreek van die koronavirus'. Hy het vir die eerste keer buite nr 10 gepraat sedert hy van…
Donderdag, 30 April 2020 22:04
Noudat ons nie meer fisies bymekaarkom nie, navigeer gemeentes kerk, gebed, huisgroepe, aanbidding, ens met tegnologie, en ons kerkleiers kom tot vrede met elektroniese kerke om die implikasies van koronavirus op hul gemeentes…
Bladsy 286 van 647