Turkye: aktiewe oorblyfselkerk

Die dodetal is tienduisende. Die verwoesting en trauma is tasbaar, nadat die aardbewing van 7.8 Turkye geskud het. Oor etlike jare is baie buitelandse Christene uit Turkye geskors. Die meeste van die wat oorbly is plaaslike Turkse gelowiges, 0,5% van die bevolking. Te midde van die lyding help Turkse Christene mekaar en omhels Moslem-bure met hulp. In gebiede waar reddingspanne stadig was om op te daag, het gelowiges van ander dele van Turkye ingestorm om te help. Hulle teenwoordigheid maak deure oop om Evangelie vertroosting te bied. Ons bid vir die bedroefdes. Ons bid vir die geestelik verlorenes. Here Jesus, breek diepliggende vooroordele teen Christenskap af. Beweeg deur jou oorblyfsel kerk.

  • Pray: for a radical change in the spiritual atmosphere over Turkey at this time so that regions and people groups know the saving power and love of Jesus. (John 14:14)