Print this page

Noord-Korea: gebedsbehoeftes

Pyongyang, Noord-Korea se hoofstad, wat eens 'Jerusalem van die Ooste' genoem is, kan nie meer daardie titel aanspraak maak nie aangesien die Juche-leerstelling nou sy godsdiens is, met die Kims as sy gode. Christelike kerkinligting is beperk. Dit bly voortbestaan as 'n ondergrondse kerk waar vergaderings in die geheim gehou word. As lede gevang word, gaan hulle tronk toe of 'n arbeidskamp. Intense mediabeheer beteken dat min Noord-Koreane die naam van Jesus gehoor het. Die regering dikteer mense se lewenstyl deur generiese bepalings en die beperking van persoonlike verskille. Baie van Noord-Korea is onderontwikkel., en natuurrampe en militêre besteding het die ekonomie vasgeknoop. In die afgelope vyftien jaar het twee miljoen mense gesterf weens voedseltekorte. Die land maak staat op buitelandse hulp om sy mense te voed. Noord-Korea word beskuldig van marteling, slawerny, openbare teregstellings, gedwonge aborsies, kindermoorde, asook die aanhouding van moontlik soveel as 200 000 politieke gevangenes.

  • Pray: for God to deliver a nation long enslaved by a brutal regime, for the Church to persevere and multiply, for an end to persecution, and for the truth to replace brainwashing. (John 8:32)