Print this page

Pakistan: godsdienstige onverdraagsaamheid

Pakistan het ontstaan in die naam van die godsdiens van Islam. Islamisering is 'n integrale deel van die regering se beleid. Grondwet, wette en beleide beperk godsdiensvryheid en die regering dwing hierdie beperkings af. Dade van geweld en intimidasie teen godsdiensminderhede deur ekstremiste verhoog en vererger bestaande godsdienstige spanning. Ekstremiste in sommige gebiede eis dat alle burgers streng weergawes van Islam volg, met wrede gevolge as hulle nie daarby hou nie. Die samelewing is diep gekant teen die wysiging van die wette oor godslastering en sommige godsdienstige leiers gebruik opruiende retoriek om baie van die bevolking te oortuig dat enige poging om die wette te wysig 'n aanval op die heiligheid van Islam is. In die naam van godsdiens word mense stilgemaak deur die weermag, burgerlike burokrasie en Jihadiste. Kwessies met betrekking tot die godslasteringswet genereer ekstremistiese reaksies. Aasia Bibi, ’n Christenvrou, is in 2010 ter dood veroordeel vir godslastering. Haar prokureur sê internasionale steun is bemoedigend, maar hy is nie hoopvol vir genade nie. Sien