Print this page

Midde-Ooste: gebedsversoek vir pastoor

Op 5 Mei is Gebedswaarskuwing-lesers genooi om God te loof vir baie doop van voormalige Moslems. Pastoor Paul het destyds genoem dat hy na een van hierdie doopdienste deur radikale militante gestenig en beseer is. Daar is gedink dat dit nie 'n ernstige besering was nie, maar nou het hy dringend gebed nodig. Hy het ná ’n skedeloperasie eers op ’n geheime plek en toe by sy huis van sy beserings herstel, maar verlede Sondag is hy terug hospitaal toe gehaas vir nog ’n operasie. Dokters het infeksie in die beseerde areas van sy kop ontdek. 'n Kollega het gesê dat hy verlede week terug was na evangeliese aktiwiteite, verskeie huise besoek en in 'n vergadering gepreek het. Nog dreigemente op hom en sy gesin het gevolg, en daarna het hy pyn en asemhalingsprobleme gehad.

  • Pray: for protection and complete healing for Pastor Paul, and for God to shield and protect him and his wife as they go about God’s work. (Psalm 30:2)