Wêreldwyd: voorbereiding vir Ramadan (27 Mei - 25 Junie)

Moslems is ons bure, en Jesus het gesê: 'Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.' (Matt. 22:39) Ramadan, die negende maand van die Islamitiese kalender, word wêreldwyd deur Moslems waargeneem as 'n maand van vas om die gelowiges nader aan God te bring en om hulle te herinner aan die lyding van diegene wat minder bevoorreg is. Oor die laaste paar jaar het Christene vir Moslems gebid om Jesus te ontmoet tydens hul soeke na 'n nouer verhouding met God; en ons hoor nou bemoedigende stories oor ongekende getalle Moslems wat na die Here kom tydens Ramadan. Elke jaar word 'n nuwe geïllustreerde gebedsgids in 'n aantal tale en plekke regoor die wêreld gepubliseer. Bid en vra God om jou, jou gebedsgroep en jou kerk te gebruik in vanjaar se 30 Dae Moslem Gebedsfokus.

  • Pray: for many to join the global millions participating in this ongoing international prayer focus. May our Muslim neighbours have supernatural encounters with Jesus Christ. (Acts 2:17)