Soos Papoea-Nieu-Guinee se amptelike verkiesingsveldtogperiode begin het, het geweld die nuus oorheers. Drie mense is dood en nog beseer ná gevegte tussen ondersteuners van twee kandidate. Winkels, skole en besighede is in Kimbe gesluit. Dinge is baie gespanne. Die verkiesingskommissie benodig nog $25 miljoen vir toelaes vir stembeamptes. Die People's National Congress Party is vol vertroue dat hy oor twee maande sal wen. 'n Christen in PNG skryf: 'Staan asseblief saam met ons in gebed vir ons verkiesings. Ons bid dat geen onregverdige leier weer sal opstaan om ons nasie te lei, en dat God sal ingryp en 'n Koninkryksmodel nasie sal vestig nie.' Sien ook en