Print this page

Wêreld: Dertig dae beweging

Miljoene Christene regoor die wêreld neem deel aan die grootste deurlopende voorbidding vir die Moslemwêreld terwyl hulle vir 30 dae vir Moslems bid. Hierdie gebedsbeweging het in 1992 in die Midde-Ooste begin toe gelowiges God se oproep gehoor het om vir Moslems in te tree tydens die Islamitiese seisoen van Ramadan. Vandag wêreldwyd sit Christene die 30 dae van Ramadan opsy om spesifiek vir Moslems te bid en te sien hoe kosbare siele vrygemaak word van die slawerny van Islam en aan die Verlosser van die hele mensdom voorgestel word. Die '30 Dae'-beweging beklemtoon God se liefde vir Moslems, en moedig alle gelowiges aan om 'n gees van nederigheid, liefde, respek en diens teenoor Moslems te kweek. Vir meer inligting en om die 30 Dae Gebedsgids af te laai, klik die meer-knoppie, vir Gebedswaarskuwing Ramadan INSIG gaan na:

Bid: dat Ramadan 2010 'n venster van geleentheid sal word vir die Heilige Gees om met Moslems te praat en hulle oë oop te maak vir die verlossing wat slegs in Jesus Christus beskikbaar is. (Ef.1:17-18)

Meer: http://www.30-days.net