Wes-Afrika: Stadige hongersnood

'Waarskuwings van 'n dreigende voedselkrisis in Niger wat laat verlede jaar deur die VN en ander hulpagentskappe uitgespreek is, het min reaksie van die internasionale skenkergemeenskap ontvang. Bydraes begin by die VN instroom, maar teen die tyd dat genoeg hulp deurkom, sal dit vir baie te laat gekom het - die meeste van hulle babas en jong kinders.' het die VN se hoof van humanitêre sake, Jan Egeland, gesê. Sien: http://us.oneworld.net/article/never-again-niger-famine-latest-crisis-that-could-have-been-prevented

Bid: vir 'n ongelooflike effektiewe reaksie op die noodkreet om verligting en hulp wat nou nodig is. (Job 5:10-11)

Meer: http://english.aljazeera.net/video/2010621204319754684.html