Print this page

VSA: Kalifornië: tradisionele huwelik 'ongrondwetlik'

Proposisie 8, wat probeer het om die tradisionele definisie van huwelik in Kalifornië te handhaaf, is Dinsdag deur 'n 2-1-stem by die rondgaande hof in San Francisco geskrap, met die maatreël wat as ongrondwetlik beskou word. Pro-familie groepe sal appelleer teen die hof se uitspraak, en die saak sal heel waarskynlik na die Amerikaanse Hooggeregshof gaan mits die hof besluit om dit aan te hoor. Geen selfdegeslaghuwelike sal waarskynlik voltrek word voordat die saak opgelos is nie.

Bid : dat 'n geregshof nie toegelaat sal word om die huwelik te herdefinieer nie. (Gen.1:27,28a)

Meer: http://global.christianpost.com/news/californias-proposition-8-ruled-unconstitutional-68906/