Print this page

DRINGENDE GEBEDE: Iran: Owerhede om pastoor tereg te stel

'n Christen-pastoor in Iran is geskeduleer vir teregstelling hierdie naweek. Pastoor Yousef Nadarkhani is skuldig bevind aan afvalligheid, 'n misdaad wat die doodvonnis in die Islamitiese staat Iran oplewer, terwyl sy vrou tot lewenslange tronkstraf gevonnis is. Nadarkhani het een van die grootste Christelike gemeenskappe in Iran gelei; hy is deur owerhede uitgesonder omdat hy Moslems gehelp het om na Christus te wend; hy is uiteindelik verlede Oktober in hegtenis geneem nadat hy betoog het teen die gedwonge lees van die Koran aan Christenkinders. Regte-aktiviste doen 'n petisie vir die vrylating van beide Nadarkhani en sy vrou.

Bid: tot die Here dat Hy engele sal stuur om Pastoor Yousef te beskerm en sy vrylating te bewerkstellig. (Luk.4:10)

Meer: http://www.worthynews.com/9700-iranian-authorities-to-execute-pastor-for-apostasy