Pakistan: Minister van Christelike regering vermoor

Onbekende aanvallers het koeëls gespuit na Shahbaz Bhatti, minister van minderhede, 'n Christen wat doodsdreigemente oortree het ná die moord op 'n ander politikus wat gekant was teen Pakistan se wet op godslastering wat die doodstraf oplê. Terwyl niemand vir godslastering vermoor is nie, word die wet gebruik om ander uit te buit wat gemotiveer is deur persoonlike vyandskap of as gevolg van sakegeskille. Omstredenheid het opgevlam toe Christen-ma van vyf, Aasia Bibi, ter dood veroordeel is vir godslastering ná 'n dispuut oor grond. Sy was in mededinging vir 'n waardevolle stuk grond met plaaslike Moslems en hulle het haar daarvan beskuldig dat sy teen Islam gelaster het toe hulle nie daarin kon slaag om beheer daaroor te verkry nie. Aasia is desperaat om haar doodsvonnis om te keer, ekstremiste bied belonings aan vir haar moordenaar. Bhatti se sluipmoord wek nuwe vrae en kommer oor die veiligheid van Sherry Rehman, 'n parlementslid wat ook die hervorming van die godslasteringswette beywer het. Sy woon sedert Januarie in semi-wegkruip.

Bid: dat diegene wat geregtigheid haat en die waarheid verafsku, swyg (Am.5:10) en die vestiging van geregtigheid om moord op Christene te voorkom. (Am.9:14)

Meer: http://www.google.com/hostednews/afp/article/ALeqM5iFbLhynC2UCN5TCtTy5sXpEhUPYQ?docId=CNG.e61362f2571b82e187f2be9fe2ed8c2f.4d1