Print this page

Israel: Hou die Midde-Ooste en Noord-Afrika met kommer dop.

Die Golanhoogte hou die protesgolf dop en wonder wat dit vir Israel kan beteken. Onlangs het 1 000 Siriese Druze wat onder Israeliese besetting leef, die strate in Boqata ingevaar ter ondersteuning van president Bashar al-Assad. Israel se Druze-minderheid het noue godsdienstige en politieke bande met Siriese leierskap. Israel se adjunkpremier Dan Meridor het gesê die situasie met Sirië is kompleks. 'Sirië is 'n vyandelike buurland wat die grens stil hou, dit ondersteun Damaskus-terreurgroepe en is 'n bondgenoot van Iran. Maar ons is nie besig om ander lande te vertel hoe om hulself te regeer nie. Ons sien 'n groot golf regdeur die hele Arabiese wêreld en ons weet nie waar dit sal eindig nie' (sien Moslem Broederskap in Egipte storie hieronder. (Sirië het vir jare Israel by gevolmagtigde geveg deur militante groepe) Israel en Sirië het drie oorloë geveg maar daar was vir dekades geen direkte konfrontasie nie.

Bid: vir die vrede van Jerusalem (Ps.122:6)

Meer: http://www.bbc.co.uk/news/world-middle-east-12970587