Iran: Sommige gevangenes vrygelaat

Ons loof God vir die vier vroue wat op 29 Januarie vrygelaat is, en een vrou en twee mans wat op die 26ste vrygelaat is wat op 26 Desember 2010 saam met 31 ander gearresteer is. Ons word gevra om aan te hou bid vir die oorblywende 26 Christene wat steeds in 'n Iranse tronk is vir hul geloof. Sommige van diegene wat aangehou word, word verplig om borgtog van $180 000 te betaal vir tydelike vrylating. Ouers bly in die tronk terwyl kinders (sommige is minderjarig) nie weet waar hul ouers is nie. Bid asseblief ook vir Yousef Nadarkhani wat ter dood veroordeel is vir afvalligheid.

Bid: vir die vrylating van die gevangenes, vir 'n einde aan borgtogaanise en dat die regeringsbeleid van 'godsdienstige reiniging' stopgesit word. (Jer.30:8-9)

Meer : http://www.nationalreview.com/corner/258601/iran-releases-some-christians-others-remain-prison-paul-marshall