'n Verslag van 2010 van die Europese Komitee vir Verdediging van Iranse Christene is op Farsi Christian Network-nuusdraad geplaas waarin gesê word dat 'druk op en afknouery van die Christelike gemeenskap in die Islamitiese Republiek aansienlik toegeneem is in beide omvang en intensiteit gedurende 2010. '
Bid: dat Christene vryheid ervaar om te aanbid en die evangelie te deel en meer passievol in te tree vir vervolgde Christene. (Kol.1:9-11)