Print this page

Iran: Pastoor Irani sal nie nog vyf jaar in die tronk oorleef nie

Pastoor Benham Irani is ernstig siek in die tronk in Iran – en hy behoort in die eerste plek nie in die tronk te wees nie. Terwyl jy dit lees, bloei Pastoor Irani erg van akute maagsere en kolonkomplikasies, kan skaars loop en het probleme met sy visie. Die wrede slae wat hy van tronkowerhede en ander gevangenes ontvang het, het tot gruwelike beserings gelei, en hy benodig dringend mediese hulp en natuurlik ons gebede.

Bid dat God se genesende hand oor hom sal wees en hom teen verdere skade sal beskerm. (Ps.5:11)

Meer: http://www.csw.org.uk/home.htm