'EXPOSED' beoog om ten minste 'n miljoen handtekeninge teen korrupsie in te samel wat dan aangebied sal word by die G20-vergadering wat in November 2014 plaasvind. Die Wêreldraad van Kerke moedig sy lidkerke aan om betrokke te raak by hierdie wêreldwye veldtog wat 'n triljoen uitlig Amerikaanse dollars wat uit die wêreldekonomie vermis word deur omkoopgeld, oneerlike transaksies en belastingontduiking - geld wat bestee kan word om miljoene mense uit armoede te lig
Bid: dat hierdie veldtog oor die komende maande sal groei – bid vir baie om te reageer op die kwessie van korrupsie wat deur ekonomiese strukture, waardestelsels en hebsug gepropageer word. (Ps.45:3-4)