Egipte: Al-Kaïda-amptenaar gearresteer by Kaïro-lughawe

Senior Al-Kaïda-operateur, Saif al-Adel, wat glo Al-Kaïda gelei het ná Osama bin Laden se dood, is Woensdag aangehou nadat hy uit Pakistan aangekom het. Hy is op die FBI se mees gesoekte lys met 'n beloning van $5 miljoen vir sy vang. Die FBI het gesê, 'al-Adel word vermoedelik geaffilieer met die Egiptiese Islamitiese Jihad (EIJ), en is glo 'n hooggeplaaste lid van die Al-Kaïda-organisasie.

Bid: dat dit die begin kan wees van baie gebede wat verhoor word vir geregtigheid en toekomstige vrede in die streek. (Ps.7:14-17)

Meer: http://www.aljazeera.com/news/middleeast/2012/02/2012229112459825101.html