Print this page

Kambodja: Honderde sterf in stormloop

Honderde is dood en nog honderde is beseer in 'n stormloop by waterfeesvieringe in Phnom Penh. Daar is bevestig dat 339 mense dood is en 329 beseer is. Die Eerste Minister het gesê: 'Dit moet meer ondersoek word, dit is die grootste tragedie sedert die Pol Pot-regime,' Daar sal Donderdag 'n nasionale dag van rou wees. Minister van Inligting, Khieu Kanharith, het gesê die stormloop het gebeur omdat 'een miljoen mense', van wie baie vertrek het, 'bang geword het vir iets'. In Oktober by 'n Christelike konferensie het die Here gesê daar sal 'n skudding van die streek wees en baie Christene in Kambodja glo die jongste tragiese ramp by die jaarlikse waterfees is nog 'n skudding wat plaasvind.

Bid: dat die oorsaak gevind sal word en dat die 'skud' baie in die Koninkryk sal bring.

Meer: http://www.phnompenhpost.com/index.php/2010112244892/National-news/hundreds-die-in-tragic-end-to-water-festival.html