Op 21 Mei is Robert Asserian, pastoor van Assemblies of God (AoG) kerk in Teheran, gearresteer terwyl hy 'n gebedsbyeenkoms gelei het en die kerk is nou deur regeringsamptenare gesluit.…
Opgesluit in metaalverskepingshouers met uiterste temperatuurveranderinge; verbied om hardop te bid, te sing, te preek of 'n Bybel te hê; gemartel om hulle hul geloof te laat herroep, is dit…
Ontvoer; verkrag; uitgehonger; gemartel; tronk toe gestuur; is ervarings van baie Eritrese Christene wat vervolging in hul vaderland vlug en ondenkbare gruwels ly in hul soeke na vryheid. Terwyl hulle…
Voorsitter van die Knesset se Buitelandse Sake en Verdediging Komitee het gesê Iran beweeg teen 'n 'mal tempo' in die rigting van die verkryging van 'n kernwapen en hy hoop…
Nawaz Sharif se oorwinning by die stembus word verwelkom deur lande in die streek wat hoop op 'n meer stabiele Pakistan. Baie sal afhang van hoe doeltreffend hy met die…
Eerw Faye Pama Musa, Sekretaris van die Borno-staatsafdeling van die Christelike Vereniging van Nigerië is op 15 Mei by sy huis in Noord-Nigerië doodgeskiet nadat hy deur vermeende Boko Haram-militante…