He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 29 Januarie 2016 11:10
Ethiopië se noordelike streke is getref deur 'n droogte wat na raming erger is as dié van 1984, wat gelei het tot die dood van meer as een miljoen mense. Die Verenigde Nasies…
Vrydag, 29 Januarie 2016 11:07
Die dorre landskap van Vrystaat in Suid-Afrika het stormwinde wat groot spirale stof die lug in gooi. Gewoonlik bring Januarie geweldige donderstorms mee, met tot 90 mm reën wat op hierdie tradisionele boerdery-hartland…
Vrydag, 29 Januarie 2016 11:04
Die VN se spesiale gesant oor Sirië, Staffan de Mistura, hoop om vandag vredesamesprekings in Genève tussen die regering en opposisiegroepe te begin. Die partye sal nie direk met mekaar praat nie, maar…
Vrydag, 29 Januarie 2016 11:00
Vir veertien jaar was Noord-Korea die gevaarlikste plek in die wêreld om 'n Christen te wees. Gelowiges staar arrestasie, marteling, tronkstraf en die dood in die gesig omdat hulle dit waag om te…
Vrydag, 29 Januarie 2016 10:56
Pous Franciskus het Dinsdag die Iranse president ontmoet en deelgeneem aan besprekings oor die kernkragooreenkoms en Iran se rol in die streek. Voor hierdie besprekings het die twee mans vir veertig minute privaat…
Vrydag, 29 Januarie 2016 10:53
'n Waarskuwing van die Geïntegreerde Voedselklassifikasie (IPC) lui dat die situasie in sommige gebiede van Suid-Soedan 'katastrofiese' en 'nood'vlakke bereik het. Meer as 'n derde van die bevolking ervaar ernstige vlakke van honger,…
Vrydag, 22 Januarie 2016 15:57
Alhoewel die Episkopale Kerk in die VSA sy geestelikes toelaat om selfdegeslaghuwelike te voltrek, het hoofregter Roy Moore die herbevestiging van die huwelikswet in Alabama beveel met 'n administratiewe bevel wat sê: 'Alabama-proefregters…
Vrydag, 22 Januarie 2016 15:55
Ons is bly dat pastoor Saeed Abedini, 'n Iranse gelowige uit 'n Moslem-agtergrond, uit die tronk vrygelaat is. Hy het Amerikaanse burgerskap en was sedert September 2012 in die tronk, daarvan beskuldig dat…
Vrydag, 22 Januarie 2016 15:50
As ons ooit nodig gehad het om te bid vir die samewerking van Europese lande in vrede, vryheid en solidariteit, is dit nou. Deur die Griekse krisis het die Alliansie bymekaar gehou. Is…
Vrydag, 22 Januarie 2016 15:48
Die Duitse polisie het verlede Dinsdag meer as 200 mense in hegtenis geneem nadat gemaskerde regse ondersteuners amok gemaak het by 'n anti-Islamisasie-saamtrek van sowat 2 000 in die oostelike stad Leipzig. Die…