He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 04 Maart 2016 12:11
’n Amerikaanse organisasie teen mensehandel, in vennootskap met ’n Nepalese NRO, het pas ’n eerste in sy soort klopjag en arrestasie van twee groot handelaars voltooi. Vir die eerste keer het die Indiese…
Vrydag, 04 Maart 2016 12:09
Na Donald Trump se 'Super Tuesday'-oorwinning van agt Amerikaanse state in die primêre kompetisies, word die vraag bespreek wat 'n Trump-presidentskap vir Israel sou beteken. Hy het aan CNN gesê: 'As president is…
Vrydag, 26 Februarie 2016 11:07
Befondsing vir 'n nuwe geestelike trauma-diens vir Noord-Ierland is deur Simon Hamilton, minister van gesondheid, aangekondig. Hy het gesê: 'Ek is bly om te rapporteer dat positiewe vordering gemaak word. Die finale model…
Vrydag, 26 Februarie 2016 11:04
Veertig ontvoerde Assiriese gelowiges is deur IS vrygelaat. Hulle was onder die 230 wat 'n jaar gelede geneem is. Miljoene dollars is in losprys betaal. Die gevangenes is vrygelaat en na die dorp…
Vrydag, 26 Februarie 2016 11:03
"Ek moes my kippah met 'n pet toemaak om veilig in die openbaar te wees," sê Lev, 'n jong Jood van Parys, "en ek was bekommerd dat iemand my dogter by haar skool…
Vrydag, 26 Februarie 2016 11:01
Europese lande se skandelike reaksie op die migrantekrisis en hul beleid teen terrorisme kan hul geskiedkundige verbintenis tot menseregte ondermyn, het Amnestie Internasionaal Woensdag gewaarsku. Hulle het hul jaarverslag gebruik om sommige van…
Vrydag, 26 Februarie 2016 10:58
Moslemleier waarsku Britse Pakistani's Daar was onlangs drie sake waar Asiatiese mans skuldig bevind is aan verkragting of sekshandelmisdrywe. Mohammed Shafiq, uitvoerende hoof van die Ramadhan-stigting, het wat sommige beskou as omstrede uitsprake…
Vrydag, 26 Februarie 2016 10:56
Die Fresh Start-groep van konserwatiewe LP's het David Cameron se EU-heronderhandeling as 'n mislukking oor 'n reeks beleidsareas afgemaak en gesê dat baie doelwitte nie gepoog is nie of slegs gedeeltelik bereik is.…
Vrydag, 26 Februarie 2016 10:54
'n Toneelstuk genaamd 'Die Evangelie volgens Jesus, Koningin van die Hemel', wat in 'n Manchester C of E-kerk opgevoer word en Jesus uitbeeld as 'n transgender-vrou wat na God verwys as 'mamma', is…
Vrydag, 26 Februarie 2016 10:52
Die regering se tweede poging om Sondaghandelwette te liberaliseer, kan verslaan word voordat dit die Laerhuis bereik, verstaan Christian Today. Ten spyte van beskuldigings van 'n 'gebrek aan deursigtigheid' en 'n 'growe magsmisbruik',…