He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 08 April 2016 11:01
’n Duitse voorbidder sê die toestroming van vlugtelinge bied ’n uitdaging vir die president van die Federale Kantoor vir Binnelandse Veiligheid, Hans-Georg Maassen. Hy sien drie probleemareas: 1) Aktiewe ondersteuners en lede van…
Vrydag, 08 April 2016 10:59
In Maart het ds Malcolm Duncan gepraat by die World Prayer Centre (WPC) WATCHING 2016 gebedskonferensie. Dit was 'n tyd van vooruitskouing, kyk en hoor wat die Here in hierdie tye sê: daar…
Vrydag, 08 April 2016 10:56
Studente wat teologie aan die Universiteit van Oxford lees, het 'n 800 jaar oue tradisie van die bestudering van Christenskap dwarsdeur die kursus omvergewerp. Veranderinge word aan die voorgraadse graad aangebring om 'by…
Vrydag, 08 April 2016 10:54
’n Nasionale gebedsoproep, bevorder deur Pray for Scotland (PfS) en Parliamentary Prayer Scotland (PPS), het op 27 Maart begin en sal op 5 Mei eindig, met die fokus op Skotland se verkiesings. Hulle…
Vrydag, 08 April 2016 10:53
Die 'Panama Papers', dokumente wat aan die ondersoekende joernaliste uitgelek is, toon dat die Britse Maagde-eilande die gewildste plek is vir banke en regsfirmas om korrupte en kriminele sake te fasiliteer. Die Verenigde…
Vrydag, 08 April 2016 10:50
Verlede Oktober het Channel 4 'n dokumentêr uitgesaai oor 'The Secret Life of Four Year Olds'; vier is die ouderdom wat die belangrikste in 'n kind se ontwikkeling is, aangesien hulle die drempel…
Vrydag, 08 April 2016 10:49
’n Britse pa is verbied om sy seun kerk toe te neem nadat die seun se Moslem-ma ’n hofbevel by Derby Crown Court gekry het wat die seun verhinder het om dit by…
Vrydag, 08 April 2016 10:47
Die Parlement se Komitee vir Buitelandse Sake (FAC) sal die saak monitor van 'n Britse pa wat onder meer in Ethiopië aangehou word, te midde van kommer dat die regering sy verbintenis tot…
Vrydag, 08 April 2016 10:46
Die grootste datalek in die geskiedenis, wat die aktiwiteite van meer as 200 000 buitelandse maatskappye uiteensit, teken 'n eskalerende oordrag van rykdom deur die buitelandse stelsel van die armste na die rykste…
Vrydag, 08 April 2016 10:43
Brigadier-generaal Tal Kalman, stafhoof van die Israeliese lugmag, het gewaarsku dat wapens wat in die streek invloei die magsbalans van Israel af kan verskuif, wat daarop dui dat die Iranse hegemonie groei sonder…