David Fletcher

David Fletcher

David Fletcher is Prayer Alert’s Editor.

He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.

If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.

Vrydag, 27 Mei 2016 10:07
Soms verstaan ons nie wat God doen nie totdat ons, met terugskouing, God se plan herken en die begin van verstaan hoe om op Sy wil te reageer. Ons plig is om in…
Vrydag, 27 Mei 2016 10:05
Christen-politici sal volgende week (2-3 Junie) in die Oekraïne bymekaarkom en poog om nouer bande te vorm wat Christelike waardes in Sentraal- en Oos-Europa sal beskerm. Hulle forum is vir 'samewerking van Christelike…
Vrydag, 27 Mei 2016 10:04
'n Messiaanse Jood skryf, 'Jode en Arabiere, en selfs Messiaanse Jode en Palestynse Christene, meng nie. Ek sê nie dat ons nie mekaar se gemeentes bywoon of saam by konferensies bid nie. Natuurlik…
Vrydag, 27 Mei 2016 10:01
'n Polisiebeampte van Baltimore is vrygespreek van aanranding en ander aanklagte in die arrestasie van Freddie Gray, 'n jong swart man wat gesterf het 'n week nadat hy kritiek beseer is in polisie-aanhouding.…
Vrydag, 27 Mei 2016 10:00
Europese maatskappye word gehuur om EgyptAir 804 se vlugopnemers te vind, wat die beste kans is om uit te vind wat op die vlug van Parys na Kaïro gebeur het. Egiptiese owerhede meen…
Vrydag, 27 Mei 2016 09:58
Moslems verwelkom Ramadan, die negende maand in die Islamitiese kalender, as 'n tydperk van vas, selfevaluering en geestelike groei. 1,7 biljoen mense (25% van die aarde se bevolking) sal gedurende daglig ure bid…
Vrydag, 27 Mei 2016 09:56
Baie noem dit die ergste natuurramp in Kanada se geskiedenis: 'n reuse-inferno wat oor die noordelike streke spoel. Met die skryf hiervan, 26 Mei, is brandtoestande hoog tot uiterste, Fort McMurray bly buite…
Vrydag, 27 Mei 2016 09:47
Hewige gevegte woed rondom Fallujah sedert Irak se weermag Maandag 'n offensief geloods het om die tradisioneel Sunni-oorheersde stad van IS terug te eis. Die VN sê hy vrees vir die veiligheid van…
Vrydag, 27 Mei 2016 09:45
Die jongste van 'n lang reeks Iranse dreigemente teen Israel is gepraat deur Ahmad Karimpour, 'n senior adviseur van die Iranse Revolusionêre Wag. 'As die Opperleier se bevele uitgevoer moet word, met die…
Vrydag, 20 Mei 2016 10:21
Na 'n wydverspreide opname van Noord-Ghana in 2011, is besluit om 'n gekoördineerde poging onder die Komba-mense, 'n subgroep van die byna 600 000 Konkomba, van stapel te stuur. Om 'n unieke openheid…
Bladsy 615 van 647