Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 07 November 2011 20:21
Menseregtekampvegter, Peter Tatchell, het tot die verdediging gekom van 'n Christelike behuisingsbestuurder wat gedemoveer is oor opmerkings wat hy op Facebook gemaak het teen selfdegeslaghuwelike. (Sien Gebedswaarskuwing 43-2011) Dit is die vierde keer…
Maandag, 17 Januarie 2011 20:06
Kerksendinggenootskap soek 1 000 mense om Koninkryksgesinde voornemens hierdie Nuwejaar te maak. Die 'Ons sê ja'-veldtog word van stapel gestuur om mense te inspireer om besluite te neem wat 'n bietjie meer van…
Donderdag, 17 Februarie 2011 16:16
Kampvegters teen sekshandel het gewaarsku dat tensy daar 'n onderdrukking van bordele in Brittanje is, sal sekshandel in die VK toeneem. Die Poppy Project het die polisie versoek om bordele as 'n dringende…
Maandag, 26 September 2011 18:14
Gesteun deur die aartsbiskop van York, dr John Sentamu, is die Billikheidskommissie van stapel gestuur in 'n poging om die welstand van elke inwoner in die stad te verseker en om te verseker…
Dinsdag, 20 Julie 2010 15:05
Swemlesse in sommige Staffordshire-skole moet tydens Ramadan stop om te verseker dat Moslem-leerlinge 'nie water sluk nie', stel Stoke-on-Trent Stadsraad in 'n Ramadan-gids van 11 bladsye voor. Dit sê swem is aanvaarbaar vir…
Maandag, 28 Junie 2010 16:08
Kykers vind geweld op TV 'aanvaarbaar' volgens 'n BBC-peiling van slegs 300 mense, insluitend kinders van 11. Die peiling beweer dat seksuele geweld op die skerm gesien word as 'deel van die lewe'…
Donderdag, 16 Mei 2013 17:47
Gesondheidsbeamptes wat die Swansea-maselsepidemie wil beheer, het hul kommer uitgespreek oor 'n afname in getalle wat die jongste MMR-klinieke bywoon. Inloerklinieke word al langer as 'n maand gehou, maar slegs 381 inentings is…
Woensdag, 19 Mei 2010 14:31
Slagoffers sal kinders in gevaar versoek om die owerhede van hul vrese te vertel. Hulle stories word gewoonlik nie in intieme besonderhede openbaar gemaak nie. In die eerste skema van sy soort sal…
Donderdag, 28 Julie 2011 15:56
'n Onlangse opname het aan die lig gebring dat groeiende getalle mediese studente gekant is teen die uitvoering van aborsies. Die studie, gepubliseer in die Journal of Medical Ethics, het bevind dat byna…
Maandag, 18 Februarie 2013 11:39
In 'n beduidende mate is Brittanje op kerke aangewese om na gemeenskappe uit te reik en die sosiale behoeftes van mense te midde van die finansiële krisis aan te spreek, het 'n nuwe…
Bladsy 409 van 606