Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 10 Oktober 2014 01:00
Die aantal rituele kindermishandelingsake wat verband hou met heksery wat in Londen ondersoek word, neem toe. Altesaam 24 sake is in 2013 na die Metropolitaanse Polisie deurgegee, 19 in 2012 en nege in…
Vrydag, 10 Oktober 2014 01:00
Die Christian Legal Centre sê voorstelle deur die konserwatiewes om te keer dat Britse wette deur die Europese Hof vir Menseregte in Straatsburg oorheers word, kan probleme vir Christene veroorsaak. Die Tories het…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Twaalf studies oor die verband tussen borskanker en aborsie het getoon dat vroue wat 'n vorige aborsie gehad het, gemiddeld 'n 54% groter risiko het om die siekte te ontwikkel. Die president van…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Duisende mense word 'soos beeste' behandel deur moderne slawernybendes wat hulle tatoeëer en hulle dwing om vir 'n pienk bedrag te werk. Die aantal slagoffers wat na Brittanje gesmokkel is, het met 'n…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Die meerderheid van die konserwatiewe raadslede glo dat David Cameron verkeerd was om die wettiging van selfdegeslaghuwelike na te streef, het 'n peiling vir die BBC aan die lig gebring. In reaksie op…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
'n Vermiste Britse meisie wat vermoedelik op pad is om by ekstremiste in Sirië aan te sluit, kan 'n 'jihadi-bruid' word wanneer sy daar aankom. Ekstremismekenner Haras Rafiq van die Quilliam-stigting het gesê:…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Die regering sal volgende maand stem oor of hidrobrekingsfirmas toegelaat moet word om sonder die toestemming van die grondeienaars onder mense se eiendomme te boor. Voor hierdie stemming lok skaliegaslisensies groot belangstelling van…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Sommige skole in Oos-Londen word oorgeneem deur Moslem-ekstremiste wat probeer om leerlinge en personeel tot hul harde ideologie te bekeer, volgens 'n berig in The Sunday Times. Die koerant het met 'n kontak…
Saterdag, 04 Oktober 2014 01:00
Radikale Islamitiese ekstremiste en neo-Nazi's kan verbied word om openbare verskynings te maak, insluitend op televisie, ingevolge 'n mondelinge bevel wat deur die konserwatiewes voorgestel is met eggo's van die uitsaaiverbod wat eens…
Vrydag, 26 September 2014 01:00
Engeland en Wallis het al 'n geruime tyd 'n semi-dekriminaliseringsprogram vir dagga. En dit het uiteindelik meer cannabisgebruikers as ooit tevore gekriminaliseer. Maar dit kriminaliseer nie alle cannabisgebruikers nie: dit mik hoofsaaklik op…
Bladsy 372 van 606