Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 22 Junie 2012 09:49
Die volgende is uit 'n getuienis van 'n Iranse Christen: 'My ma is blind gebore en het opgevoed by 'n Anglikaanse skool vir gesiggestremdes. Ten spyte van haar gestremdheid was sy 'n groot…
Donderdag, 30 Mei 2013 16:21
Op 21 Mei is Robert Asserian, pastoor van Assemblies of God (AoG) kerk in Teheran, gearresteer terwyl hy 'n gebedsbyeenkoms gelei het en die kerk is nou deur regeringsamptenare gesluit. "Hierdie voorvalle blyk…
Woensdag, 02 Maart 2011 14:55
1) Iranse vlootvaartuie het Dinsdag die Suez-kanaal gevaar op pad na Sirië, die eerste keer in drie dekades dat Teheran toegelaat is om militêre skepe deur hierdie strategiese waterweg te stuur. Eerste Minister…
Maandag, 28 November 2011 21:44
Compass Direct News berig dat die mishandeling van Youcef Nadarkhani neerkom op fisiese en sielkundige marteling, het 'n bron na aan die pastoor se familie gesê. ’n Iranse kerklid het gesê dat kommunikasie…
Donderdag, 09 Januarie 2014 00:00
Farsi is die taal wat deur die meeste Iraniërs gepraat word. Iran se kerke is onder druk van die regering om op te hou om dienste in die Farsi-taal te hou. Volgens Mohabat…
Saterdag, 01 September 2012 13:22
Die Iranse pastoor Behnam Irani, wat in die tronk gesit is, staar 'reeds die dood in die gesig' nadat hy behoorlike mediese sorg geweier is wat deur gevangenisbeamptes belowe is. 'n Bywerking oor…
Maandag, 28 Junie 2010 16:17
Die aantal Christene in Iran het gegroei van 500 bekende gelowiges in 1979 tot minstens 100 000 vandag. Kerkleiers het glo gesê dat miljoene in die volgende paar jaar by die kerk gevoeg…
Donderdag, 01 September 2011 15:22
Die verblyfplek van 'n evangeliese pastoor in Iran het Saterdag 27 Augustus onbekend gebly, sowat 10 dae nadat hy deur Iraanse veiligheidsmagte aangehou is as deel van 'n gerapporteerde regering se onderdrukking van…
Vrydag, 07 Oktober 2011 13:10
Elf Iranse Christene wat uit Iran gevlug het in die nasleep van 'n regeringsveldtog teen die evangeliese Christendom, het doodsdreigemente per e-pos ontvang van 'n groep genaamd 'die onbekende soldate van die Hidden…
Maandag, 11 Julie 2011 21:16
Na 'n groot gebedsveldtog vir Youcef Nadarkhani, 'n Christelike pastoor wat van afvalligheid beskuldig word deur van Islam te bekeer; (Sien Gebedswaarskuwing 4710) die Hooggeregshof het die doodvonnis nietig verklaar, maar hulle het…
Bladsy 313 van 606