Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 29 April 2013 15:55
Pakistan voer 'n voortgesette oorlog teen terrorisme, Talibanisering, ekstremisme en radikalisering terwyl hulle in Mei na die stembus gaan. Hulle verwag opreg dat demokrasie goeie bestuur sal bring wat hulle uit die moeras…
Donderdag, 21 Julie 2011 13:50
Pakistanse werknemers van 'n Amerikaanse hulporganisasie word vermis en gevrees dat hulle ontvoer is in Pakistan se onstuimige suidweste wat aan Afghanistan grens, het 'n senior Pakistanse regeringsamptenaar Dinsdag gesê. Die werknemers van…
Saterdag, 07 Augustus 2010 14:06
Ons is gevra om te bid vir Christelike gemeenskappe in vloedrampgebiede wat nie hulp ontvang nie as gevolg van godsdiensdiskriminasie. 'n Betroubare bron het gesê: 'Dinge in die Wes-provinsie Khyber Pukhtoonkhaw is nogal…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:10
Groot dele van Pakistan is steeds onder water ná onlangse vloede. Pakistan is 'n land wat reeds diep in die skuld is met miljoene mense wat op voedselhulp staatmaak aangesien hulle eers volgende…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:25
Moslems het op Vrydag 24 Desember betogings begin teen planne om Pakistan se godslasteringswette te verander, nadat 'n Islamitiese leier byna $6 000 aangebied het vir die moord op 'n Christenvrou wat hy…
Saterdag, 24 Julie 2010 08:30
Polisieversterkings is in die Pakistanse stad Faisalabad ontbied 'n dag nadat twee Christene wat van godslastering aangekla is buite die hof doodgeskiet is. Botsings het uitgebreek in die stad, die tuiste van 'n…
Saterdag, 28 September 2013 15:05
'n Tweeling-selfmoordbomaanval buite 'n kerk in Peshawar in Pakistan het minstens 80 mense doodgemaak, in een van die ergste aanvalle op Christene in die land. Twee bomaanvallers het hulself opgeblaas toe aanbidders uit…
Dinsdag, 26 April 2011 08:50
Bybels word ontheilig, kerke aangeval en menseregte-voorstanders word in Pakistan gedreig namate Islamitiese ekstremiste druk op die Christelike gemeenskap verskerp. Christene staar al jare lank voor vervolging in Pakistan, maar die klimaat het…
Vrydag, 14 Oktober 2011 14:53
'n Onskuldige spelfout deur 'n Christelike skoolmeisie het genoegsame gronde bewys vir Moslems om haar van godslastering te beskuldig. Sir Syed Girls' High School het die ongewone stap geneem om een van sy…
Woensdag, 28 September 2011 14:36
Ontvoering, gedwonge bekering tot Islam, en dan huwelik teen die wil van Christenmeisies, is 'n groeiende neiging in Pakistan met meer as 700 gevalle elke jaar. 'n Tipiese onlangse voorval het behels dat…
Bladsy 271 van 606