Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Diskriminasie teen Christene word 'geïgnoreer' deur regerings en howe, het LP's van regoor Europa gewaarsku in die nasleep van 'n reeks sake wat die regte van Britse werkers behels om kruise te dra…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Byna een uit elke vyf Nederlandse dokters sal dit oorweeg om iemand te help sterf, selfs al het hulle geen fisiese probleme nie, maar is 'moeg om te lewe', volgens een van die…
Vrydag, 27 Februarie 2015 00:00
Masels-inentings moet onmiddellik in Europa en Sentraal-Asië verskerp word ná 'n reeks uitbrake, sê die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Amptenare sê hulle is in 2014 en die eerste maande van vanjaar deur meer as 22…
Donderdag, 19 Februarie 2015 00:00
Die Oekraïense president sê sy magte is besig om 'n 'georganiseerde' onttrekking uit die omstrede dorp Debaltseve te maak. Petro Poroshenko het gesê 80% van die Oekraïne se troepe het Woensdagoggend vertrek, met…
Donderdag, 19 Februarie 2015 00:00
Tienduisende mense het in dorpe en stede regoor Denemarke bymekaargekom om die slagoffers van die naweek se geweeraanvalle in die hoofstad te herdenk. Mense wat kerse en fakkels vasgehou het, het 'n minuut…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Na raming is 300 mense dood nadat hulle probeer het om Italië vanaf Libië in drie opblaasvlotte te bereik, het die VN se vlugtelingagentskap gesê nadat hy gepraat het met oorlewendes wat die…
Dinsdag, 17 Februarie 2015 00:00
Ten tyde van hierdie week se Gebedswaarskuwing-publikasie sal die Oekraïense president Petro Poroshenko die oorlog in sy land by 'n EU-beraad bespreek. Litaue glo hulle moet tydens die burgeroorlog wapens aan die Oekraïne…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Na aanleiding van verskeie verhale van godsdiensdiskriminasie, het die Parlementêre Vergadering van die Raad van Europa oorweldigend ten gunste van 'n verslag oor onreg teen Christene gestem. Moldawiese Christelike LP Valeriu Ghiletchi, van…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Daar was Sondag (1 Februarie) oral in Parys, Frankryk, terwyl Griekeland se nuwe minister van finansies, Yanis Varoufakis, 'n nuwe skuldooreenkoms met sy Franse eweknie bespreek het. Varoufakis is op 'n diplomatieke offensief…
Vrydag, 06 Februarie 2015 00:00
Daar was Sondag (1 Februarie) oral in Parys, Frankryk, terwyl Griekeland se nuwe minister van finansies, Yanis Varoufakis, 'n nuwe skuldooreenkoms met sy Franse eweknie bespreek het. Varoufakis is op 'n diplomatieke offensief…
Bladsy 166 van 606