CSW bekommerd oor samesmelting van regeringshulp

Boris Johnson het aangekondig dat die Departement vir Internasionale Ontwikkeling (DfID) en die Foreign and Commonwealth Office (FCO) saamgesmelt sal word. ’n Nuwe staatsdepartement sal geskep word. CSW is bekommerd aangesien elke departement 'n duidelike, noodsaaklike mandaat het. Daar word gesê dat enige voorgestelde veranderinge nie ekonomiese en veiligheidsbelange moet bevorder ten koste van armoedeverligting, humanitêre bystand en die bevordering van menseregte nie. humanitêre fokus, kan verwoestend wees. Nog 'n bekommernis is dat hierdie aankondiging die uitslag van 'n hersiening van verdediging, sekuriteit en buitelandse beleid vooruitgeloop het. CSW doen 'n beroep op die regering om sy gevolgtrekking te wag voordat enige veranderinge in werking gestel word.