Print this page

Uitreik: Dag van die Christelike Martelaar (29 Junie)

Volgens kerklike tradisie is 29 Junie die martelaarskap van die apostel Paulus. Vanjaar sal Christene regoor die wêreld op daardie dag en dwarsdeur daardie naweek tyd neem om die nalatenskap te eer van diegene wat hul lewens opgeoffer het vir die bevordering van die evangelie. Kerke word uitgenooi om te registreer en skakels te ontvang om gratis digitale hulpbronne af te laai om gemeentes, kleingroepe, klasse en gesinne te inspireer om met vrymoedigheid vir Christus te getuig.