Petrus daag ons uit om 'bereid te wees om 'n antwoord te gee aan elkeen wat vra'. Soms is die vrae nie maklik nie. Die Christian Enquiry Agency is hier om te help. Ons webwerf (www.Christianity.org.uk) gee aan navraers individuele antwoorde op hul vrae oor Christenskap, 'n Evangelie van Lukas as hulle een versoek, besonderhede van 'n plaaslike kerk, of gebed vir enige kwessie.
(Peter Graystone, Christian Enquiry Agency)