11 November sal die 99ste herdenking van die einde van WO1 wees. Ons onthou almal wat nie net in twee wêreldoorloë hul lewens gegee het nie, maar ook in die vele konflikte sedertdien. Moet ons nie ook bid vir diegene wat vandag nog ons land dien in die weermag en vir daardie veterane wie se lewens die letsels van hul diens dra nie?
(Val Hall, Gewapende Magte Christen Unie)