Print this page

Tory-LP beskuldig van McCarthyisme oor Brexit

In 1947 is mense wat verdink word van on-Amerikaanse aktiwiteite deur senator Joe McCarthy gevra: 'Is jy nou of was jy al ooit 'n lid van die Kommunistiese Party?' Onlangs het Chris Heaton Harris, sweep van die konserwatiewe regering, visekanseliers die name gevra van professore wat Brexit bevoordeel. 'n Aantal akademici meen dat die stoere Brexiteer se brief na McCarthyism ruik toe hy gevra het vir afskrifte van die sillabus en skakels na die aanlynlesings wat op hierdie gebied betrekking het. Baie meen dit bevat 'n geïmpliseerde bedreiging dat universiteite vir enige vooroordeel uitgedaag sal word.