Brexit: God se strategie

Die volgende verklaring is van Passion for the Nation: 'Ons verklaar oor ons Parlement, oor die EU en oor almal wat by Brexit-onderhandelinge betrokke is, dat die Here God die Meesterbeplanner van hemel en aarde is. Sy planne is ten goede en nie vir die kwaad nie, groter as elke plan van die mens of die vyand om verwarring, verdeeldheid of hopeloosheid te bring. Ons kom in ooreenstemming met Sy woord, Hy is "die God wat die dooies lewend maak en dit wat nie bestaan" tot stand roep. Ons staan as U Ecclesia, en in die Naam van Jesus roep ons die strategieƫ van die hemel uit oor alle sake rakende Brexit. Ons verklaar dat hulle gesien, gehoor, onderskryf en verorden sal word deur diegene wat op hierdie tydstip tot beleidmaking geroep is.