Ons is verheug om te sien dat die talle Christelike liefdadigheidsorganisasies in ons dorpe en stede wat oor die afgelope jare ontstaan het, uitreik om die gemarginaliseerdes in ons gemeenskappe te dien. Ons hartsbegeerte is tog om te sien hoe hierdie gebroke behoeftiges Jesus verwelkom om Here in hulle lewens te wees.
(Linda Owen, Speak Life)