Weet ons wanneer om te stop en hoe om tyd te neem om ons siele te herstel? Kom ons herinner onsself daaraan dat ons God 'n God van rus is, 'n God wat balans verstaan, wat aftyd waardeer. Dit is nie goed om altyd besig te wees, altyd aktief, altyd aan die werk nie. Om vir ander te gee moet ons onsself toelaat om in God te rus.
(Jude Levermore, die Metodiste Kerk)