Vrydag Fokus: dissipelskap

Die apostel Paulus gee vir ons 'n interessante insig oor dissipelskap. Dit begin nie in die wil nie, maar in die verstand waar ons ons oortuigings en waardes stoor. Een area vir dissipelskap is ons missionaliteit; hoe ons uitreik na ander mense, en dit begin ook in die gedagtes.

(geskryf deur Laurence Singlehurst, Cell UK en HOPE)