Hoe wonderlik dat die Here Maria, moontlik so jonk as 14 of 15 jaar oud, gekies het om die moeder van Jesus te wees. God in brose menslike gestalte in die hande van 'n tiener! Op sy beurt het Jesus self jongmense as sy dissipels gementor. Wonderlik! Ons moet ook jongmense as leiers grootmaak en hulle bemagtig om hul doel in Christus te vervul.
(Geskryf deur Phil Timson, HOPE Jeug Direkteur)