Toe Jesus aan die kruis gesterf het, het die dertig voet gordyn in die tempel, wat die gewone mense van die teenwoordigheid van God geskei het, in twee geskeur. Dis 'n pragtige prentjie van God die Vader wat sê 'die pad na my toe is nou oop'. Hy woon nie meer in 'n kliptempel nie, maar in ons harte as ons hom nooi.
(geskryf deur Andy Hawthorne, The Message Trust)