Phil Togwell van Prayerspaces in Schools skryf: 'In die Verenigde Koninkryk het meer as 200 000 kinders en jongmense verlede jaar 'n kreatiewe gebedsruimte in hul skool besoek, en baie van hulle het vir die eerste keer in hul lewens probeer bid. Een 10-jarige het in die terugvoerboek geskryf: 'Dit was pret, en ek sien God nou oral waar ek kyk. God het met my gepraat.' Tensy ons soos kindertjies word...